Enkelvoud Meervoud
  bedryf     bedrywe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  bedryfie     bedryfies  
be•dryf
  1. (ekonomie) Sakeonderneming wat produkte en dienste lewer.
  2. (toneel) Deel van 'n toneelstuk.
  3. (tegniek) Die werking van iets.
  1. Die bedryf het reuse winste aangeteken.
  2. In die tweede bedryf vertel hy sy verhaal.
  3. Na vyf jaar se bouwerk is die nuwe brug in bedryf gestel.
  Vertalings:    bedryf
Engels: business(en), trade(en), action(en)
Nederlands: bedrijf(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  bedryf 
Verlede Tyd  ek   het bedryf        
Bestuur of aan die gang hou.
Sy bedryf 'n sakeonderneming op die dorp.
  Vertalings:    bedryf
Engels: operate(en)
Nederlands: bedrijven(nl)
  NODES