Die anatomie van ’n blom. 1. Volwasse blom 2. Stempel 3. Styl 4. Helmdraad 5. Blomas 6. Knoop 7. Stingel 8. Heuningkelk 9. Meeldraad 10. Vrugbeginsel 11. Saadknop 12. Helmbindsel 13. Mikrosporangium 14. Helmknop 15. Blomdek 16. Kroonblaar: blomkroon 17. Kelkblaar: blomkelk.
Enkelvoud Meervoud
  blom     blomme    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  blommetjie     blommetjies  
Hulp:IPA: [bɫɔm]
    
(lêer)
blom
  1. (plantkunde) ’n Plantorgaan wat aangepas is om ’n voortplantingsfunksie te vervul.
  2. 'n Poeier wat verkry word deur graan te maal, en gebruik om brood, koeke en deeg te maak.
  Vertalings:   
Engels: 1. flower(en), 2. flour(en)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor blom.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  blom 
Verlede Tyd  ek   het geblom        
Om blomme te bot.
  Vertalings:   
Engels: blossom(en)
  NODES
languages 1
OOP 1
os 3