'n Boer wat landerye ploeg.
Sien ook Boer
Enkelvoud Meervoud
  boer     boere    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  boertjie     boertjies  
IPA: [buːr], meervoud: [ˈbuːrə]
بُورْ , meervoud: بُورِی
(beroepe) Landbouer of veeteler; iemand wat landbou of veeteelt as beroep uitoefen.
Blaar Coetzee was ’n Suid-Afrikaanse politikus, ambassadeur, koerantman, sakeman en boer.
  Vertalings:    boer
Duits: (manlik:) Bauer(de), Landwirt(de); (vroulik:) Bäuerin(de), Landwirtin(de)
Engels: farmer(en), peasant(en)
Esperanto: kampulo(eo), agrikulturisto(eo)
Frans: (manlik:) paysan(fr); (vroulik:) paysanne(fr)
Italiaans: (manlik:) contadino(it), agricoltore(it); (vroulik:) contadina(it)
Latyn: agricola(la)
Nederlands: boer(nl)
Pools: rolnik(pl)
Russies: (manlik:) крестьянин(ru) (krestjanin); (vroulik:) крестьянка(ru) (krestjanka)
Spaans: (manlik:) campesino(es); (vroulik:) campesina(es)
Sweeds: (manlik:) bonde(sv); (vroulik:) bondkvinna(sv), bondhustru(sv)
Tsjeggies: rolník(cs)
Turks: çiftçi(tr), köylü(tr)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  boer 
Verlede Tyd  ek   het geboer        
  1. 'n Boerdery op 'n plaas onderhou; landbou of veeteelt beoefen.
  2. 'n Plek gereeld besoek.
  3. 'n Verdienste uit iets maak.
  1. Jan boer met skape en beeste.
  2. Piet boer in die kroeg.
  3. Sannie boer met posduiwe.
  Vertalings:   
Engels: farm(en)
Nederlands: boeren(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor boer.


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord boer m boeren 
Verkleinwoord boertje boertjes 
Verouderde vorme
Genitief boers boeren  
Datief boere boeren
Hulp:IPA: [buːr]
    
(lêer)
  1. (beroepe) Boer; iemand wat landbou of veeteelt as beroep uitoefen.
  2. burp


Naamval Enkelvoud Meervoud
Onbepaald Bepaald Onbepaald Bepaald
Nominatief boer g boern boer boerna
Genitief boers boerns boers boerna
IPA: onbepaald: [ˈbuːər], bepaald: [ˈbuːəɳ]; meervoud: [ˈbuːər], bepaald: [ˈbuːəɳa]
Boer
(Verouder vir:) afrikaaner, afrikand
  NODES