Brakke
Enkelvoud Meervoud
  brak     brakke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  brakkie     brakkies  
brak
'n Hond, gewoonlik kleinerig en nie-opreg ('n basterhond).
Die brak blaf vreeslik, wat is fout?
Hoe kleiner die brak, hoe groter die geraas (iemand wat baie praat, maar niks doen nie).
Elke hond kry sy dag, maar 'n brak kry twee (almal kry 'n beurt, maar party kry meer).
  Vertalings:   
Engels: dog(en)
Nederlands: brak(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   brak     brakke        
Vergrotend   brakker      
Oortreffend   brakste  
Souterig; laf; alkalies.
Die fontein lewer brak water.
  Vertalings:   2. Souterig
Engels: brackish(en), briny(en), saltish(en)
Nederlands: brak(nl)


Hulp:IPA: [brɑk]
    
(lêer)
  1. enkelvoud verlede tyd van breken
1.: Ik brak.
2.: Jij brak.
3.: Hij, zij, het brak.

.

  NODES