Voornaamwoord
daardie
Hulp:IPA: [ˈdɑːrdi]
    
(lêer)
Samestelling van daar en die.
Verwys na iets of iemand op 'n afstand weg van die spreker, of 'n tydstip weg van die tyd waarin die spreker hom bevind.
Daardie is nie my hond nie.
Aanwysende voornaamwoord.
hierdie
daaraan, daarby, daardeur, daarheen, daarin, daarmee, daarna, daarom, daaroor, daarop, daarvan, daarvoor
  Vertalings:   
Engels: that(en), that one(en)
Nederlands: die(nl), dat(nl)
  NODES