Diefstal.
Enkelvoud Meervoud
  diefstal     diefstalle    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  diefstalletjie     diefstalletjies  
Van die Middelhoogduitse diepstâle ('diep', dief + 'stale', steel).
dief•stal
Die handeling van steel; onregmatige toe-eiening van goedere of besittings wat aan iemand anders behoort.
Hy word van diefstal beskuldig.
  Vertalings:    diefstal
Engels: theft(en)
Fins: varkaus(fi)
Nederlands: diefstal(nl)
  NODES