Verskeie dierepesies.
Enkelvoud Meervoud
  dierkunde     —  
dier•kun•de
(wetenskap) Die wetenskap wat lewende diere bestudeer.
Dierekunde is 'n onderdeel van biologie.
  Vertalings:   
Engels: zoology(en)
Nederlands: dierkunde(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor dierkunde.
  NODES
languages 1