Enkelvoud Meervoud
  hiernamaals     —  
hier•na•maals
Lewe ná die dood.
Van die belangrikste sake wat godsdienste ondersoek, sluit in die hiernamaals, die oorsprong van lewe, die aard van die heelal en sy uiteindelike lot, en wat moreel of immoreel is.
  Vertalings:    hiernamaals
Engels: afterlife(en)
Nederlands: hiernamaals(nl)
  NODES