kies
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
kies | kieste |
- kies
- 'n Aansitter of aansitmotor word tong-in-die-kies 'n knormoer genoem. 'n Hamster wat op 'n keer 43 sojabone in sy kieste geprop; sy wange het so uitgestaan dat sy kop 'n derde van sy liggaamsgrootte was.
- «Hy maak 'n looikuil van sy kies.»
- Hy pruim tabak of kou kougom.
Vertalings: kies | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | kies |
Verlede Tyd | ek | het gekies |
- ’n Keuse maak; uit 'n groep uitsoek; aan iets voorkeur gee.
- Hy kies nie kant nie en neem nie aan die opstand deel nie.
- «Die gulde middeweg kies.»
- Vermy uiterstes en gematig te werk gaan.
- «Die hasepad kies.»
- Vlug, verdwyn of uit die voete maak.
Vertalings: kies | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | kies | kiezen |
Verkleinwoord | kiesje | kiesjes |
- Hulp:IPA: [kis]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kiezen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van kiezen
- gebiedende wys van kiezen
- 1.: Ik kies.
- 2.: Kies je?
- 3.: Kies!