klein
-
(lêer)
- klein
- Nie groot of lank nie.
- Nog jonk; nog 'n kind.
- Onbelangrik; gering; nie baie belangrik nie.
- Ek het 'n klein motortjie aangeskaf.
- Toe ek klein was het ek graag kattekwaad aangevang.
- Ag, dit is sommer 'n klein probleempie.
Vertalings: klein | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | ||
---|---|---|
Stellend | ||
Onverboë | klein | |
Verboë | kleine | |
Partitief | kleins | |
Vergrotend | ||
Onverboë | kleiner | |
Verboë | kleinere | |
Partitief | kleiners | |
Oortreffend | ||
Onverboë | kleinst | |
Verboë | kleinste | |
Bywoord | ||
Oortreffend | het kleinst(e) |
- Hulp:IPA: [klɛɪ̯n]
-
(lêer)
- klein
- «Er stond een klein huis.»
- Daar het 'n klein huis gestaan.