'n Swartkraai (Corvus capensis)
Sien ook Kraai
Enkelvoud Meervoud
  kraai     kraaie  
IPA: [krɑːɪ̯], meervoud: [ˈkrɑːjə]
kraai
كْرَايْ , meervoud: كْرَایِی
(voëls) Sangvoël van die familie   Corvidae (Kraaiagtiges).
«So warm dat die kraaie gaap.»
Snikwarm.
  Vertalings:    kraai
Duits: Krähe(de)
Engels: crow(en)
Russies: ворона(ru)
Venda: funguvhu
Zoeloe: igwababa(zu)
'n Kraaiende haan
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  kraai 
Verlede Tyd  ek   het gekraai    
Teenwoordige deelwoord kraaiend     
Die geluid van 'n haan maak.
  1. [Sy gaan] sit voor die rekenaar en soek met bewende vingers na inligting oor gevalle waar 'n kraaiende haan die oorsaak van groot moeilikheid was. [1]
«Geen haan sal daarna kraai»
Jy kan dit gerus doen. Dit sal nie opval nie.
  Vertalings:    kraai
Duits: krähen(de)
Engels: crow(en)
Nederlands: kraaien(nl)
Venda: u lila

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kraai.
  NODES