[1] Kwaste.
Enkelvoud Meervoud
  kwas     kwaste (kwasse)    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kwassie     kwassies  
  1. (gereedskap) 'n Steel met 'n bondel saamgepakte hare of vesels wat gebruik word om verf of lym aan te bring.
  2. (biologie) Digte bondel haar of haarklos wat die stert of die punt daarvan vorm.
geelkwassie
  Vertalings:   
Nederlands: kwast(nl)
Enkelvoud Meervoud
  kwas      
(voeding) 'n Drank uit Oos-Europa met lae alkoholinhoud.
  Vertalings:   
Nederlands: kwas(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord kwas m
Hulp:IPA: [kʋɑs]
    
(lêer)
(voeding) Kwas; drankie uit Oos-Europa
  NODES