Kinders wat lag.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lag 
Verlede Tyd  ek   het gelag        
Hoorbare uiting van vrolikheid of vir iets wat snaaks is.
Ek het luidkeels vir die grap gelag.
Ek lag my 'n papie.
Van lag kom huil (waarskuwing teen buitensporige pret).
Wie laaste lag, lag die lekkerste (pasop om nie voortydig bly te raak nie).
huil
glimlag
  Vertalings:   
Engels: laughed(en)
Nederlands: lachen(nl)
Enkelvoud Meervoud
  lag     —    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  laggie     laggies  
Die handeling van lag.
Die kinders se laggies weerklink vrolik deur die huis.
  Vertalings:   
Engels: laugh(en), laughter(en)
Nederlands: lach(nl)


Hulp:IPA: [lɑχ]
    
(lêer)
  1. enkelvoud verlede tyd van liggen
1.: Ik lag.
2.: Jij lag.
3.: Hij, zij, het lag.


     Homofone

Lach
  NODES