Enkelvoud Meervoud
  lap     lappe    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  lappie     lappies  
  1. Materiaal, weefstof.
  2. 'n Stukkie lap veral om mee skoon te maak, opveedoek, waslap.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lap 
Verlede Tyd  ek   het gelap        
  1. Materiaal stuk-stuk heel maak, verslete dele toemaak deur lappies daaraan vas te werk.
  2. Enigiets anders op dergelike wyse stuk-stuk regmaak.
  1. Laslap.


  1. (renbaan, ens.) Rondte, omwenteling, een keer om die baan.
  2. Slypskyf.
  1. Rondte voltooi, om jaag.
  2. Slyp, poleer, uithol.
  NODES
Done 1