Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   laat     late        
Vergrotend   later      
Oortreffend   laatste  
la•ter
Ná verloop van tyd; ’n tydstip ná iets anders.
'n Later gebeurtenis.
Vergrotende trap van laat.
In teenstelling tot die meeste vergrotende trappe het dit 'n attributiewe vorm: latere.
  Vertalings:   
Engels: hind(en), later(en)
Nederlands: later(nl)


Bywoord
later
Ná verloop van tyd; ’n tydstip ná iets anders.
Hy het eers later opgedaag.
  NODES