Enkelvoud Meervoud
  mag     magte  
  1. Krag, vermoë of reg om dinge te doen.
  2. Groep mense, soos 'n staat of 'n leër ('n gesagdraende liggaam).
  3. Aantal kere vermenigvuldig met.
  1. Die koning het absolute mag oor sy onderdane.
  2. Sy pa was in die weermag, en hy het toe self by die mag aangesluit.
  3. Tien tot die mag twee.
  Vertalings:    mag
Engels: power(en), authority(en), might(en)
Nederlands: macht(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  mag 
Verlede Tyd  ek   het mog        
  1. Vra of gee toestemming.
  2. Iets vir iemand toewens.
  1. Mag ek van die koek kry? Ja, jy mag maar.
  2. Mag jy 'n geseënde Kersfees beleef.
  Vertalings:    mag
Engels: may(en), might(en)
Nederlands: mogen(nl)


Hulp:IPA: [mɑχ]
    
(lêer)
  1. enkelvoud teenwoordige tyd van mogen
1.: Ik mag.
1.: Jij mag.
1.: Hij, zij, het mag.
  NODES