[1] 'n Mangoboom vol bloeisels.
[2] Mango's.
Enkelvoud Meervoud
  mango     mango's    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  mango'tjie     mango'tjies  
man•go
  1. (plantkunde)   Mangifera indica, 'n subtropiese boom.
  2. (vrugte) Die peervormige vrugte van hierdie boom met veselagtige vleis.
  1. Die mango is 'n bladhoudende boom wat 40 m hoog kan word.
  2. Ryp mango's is soet in smaak, maar hulle is bitter-suur as hulle nog groen is.
veselperske
  Vertalings:    mango
Duits: Mango(de)
Engels: mango(en)
Nederlands: mango(nl)
Venda: ḽinngo
Zoeloe: umango(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor mango.
  NODES
Done 1