nat
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | nat | nat | nats | |
Vergrotend | natter | natters | ||
Oortreffend | natste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | pap sop nat |
- Sedert die tiende eeu bekend uit Oudnederlands as nat. Dit gaan terug op Proto-Germaans *nata- en word in ander Germaanse tale teruggevind, maar 'n rekonstuksie uit Proto-Indo-Europees is uiters onseker.[1]
- Met een of ander vloeistof (soos water) bedek; uiters vogtig; nog nie droog nie.
- Marcus steek sy arm na haar toe uit en sy aanvaar die uitnodiging, ongeag sy nat klere.[2]
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- ↑ Etymologiebank (nl)
- ↑ Die lyfwag Dee Henderson Christelike Uitgewersmpy, 2004, ISBN 1-4316-0838-6, ISBN 978-1-4316-0838-6