sag
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | sag | sagte | ||
Vergrotend | sagter | |||
Oortreffend | sagste | |||
Bywoord | ||||
Oortreffend | fluweelsag, papsag, satynsag, troetelsag |
- Hulp:IPA: [sɐχ]
-
(lêer)
- Verander maklik van vorm; kan saamgepers of gebuig word; voel papperig en nie te hard nie; mollig.
- Klank met geringe geluidsvolume.
- Liefdevol en gaaf; sagaardig; teer.
- Gematig; aangenaam vir die sinne.
- Pantoffels is sag en lig in vergelyking met ander vorme van skoene.
- Hy praat so sag dat mens nie kan hoor nie.
- Sy was 'n sagte mens. 'n Sagte antwoord laat die woede bedaar.
- Sy is sag op die oog. Die Kaap is bekend vir sy sagte klimaat.
Vertalings: sag | |||
---|---|---|---|