'n Sebra.
Enkelvoud Meervoud
  sebra     sebras    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  sebratjie     sebratjies  
    
(lêer)
se•bra
(soogdiere)   Equus Een van drie spesies perdagtiges uit Afrika wat kenmerkende swart en wit strepe het.
bergsebra, bontsebra, Grevy se sebra
  Vertalings:   
Engels: zebra(en)
Frans: zèbre(fr) m
Nederlands: zebra(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor sebra.
  NODES