[1] Die slag van Magersfontein.
Enkelvoud Meervoud
  slag     slae    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  slaggie     slaggies  
slag
  1. Geveg tussen soldate tydens 'n oorlog; militêr tref.
  2. 'n Hou wat toegedien word; iemand opsetlike met die hand of 'n voorwerp slaan.
  3. 'n Pynlike of nadelige gebeurtenis; iets sleg wat gebeur het.
  4. 'n Skielike harde geluid; klank van 'n klap of ontploffing; knal.
  5. Iets waarmee mens goed is.
  6. 'n Keer; herhaling (soos 'n hartslag, polsslag, swemslag, klokslag, ens).
  1. Die Slag van Elandslaagte het op 21 Oktober 1899 by Elandslaagte in KwaZulu-Natal tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind.
  2. Die slae reën op sy gesig neer.
  3. Die werknemer se dood was 'n slag vir die maatskappy.
  4. Die deur klap met 'n harde slag toe.
  5. Sy het 'n slag met kinders, en weet hoe om hulle te hanteer.
  6. Wat het aan kou geword, jy moet weer 'n slag kom kuier.
  Vertalings:   1. Militêr tref
Engels: battle(en)
Nederlands: slag(nl)
  Vertalings:   2. Hou toedien
Engels: blow(en)
Nederlands: slag(nl)
  Vertalings:   3. Nadelige gebeurtenis
Engels: blow(en)
Nederlands: slag(nl)
  Vertalings:   4. Harde knal
Engels: blow(en), jolt(en)
Nederlands: slag(nl)
  Vertalings:   5. Waarmee mens goed is
Engels: knack(en)
Nederlands: slag(nl)
  Vertalings:   6. Waarmee mens goed is
Engels: some time(en), for a change(en)
Nederlands: slag(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  slag 
Verlede Tyd  ek   het geslag        
  1. 'n Dier vir sy vleis of as 'n offerande doodmaak.
  2. Keelaf sny.
Sy slag 'n lam vir die feesmaal.
«Die gemeste kalf slag
'n Gebeurtenis luisterryk vier.
«Sonder slag of stoot.»
Sonder enige teenstand.
  1. Slaghuis
  2. Slagpale
  3. Slagter
  Vertalings:   'n Dier doodmaak
Engels: slaughter(en), butcher(en), kill(en)
Nederlands: slachten(nl)
  NODES