spesiaal
Byvoeglike naamwoord | ||||
---|---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief | |
Stellend | spesiaal | spesiale | spesiaals | |
Vergrotend | spesialer | spesialers | ||
Oortreffend | spesiaalste |
- spe•si•aal
- Besonder; op 'n positiewe manier anders as die ander.
- Kaartjies, blomme en geskenke word soms op moedersdag aan moeders gegee om die dag vir hulle ekstra spesiaal te maak.
Vertalings: spesiaal | |||
---|---|---|---|
Bywoord |
---|
spesiaal |
- In die besonder; vir 'n bepaalde doel of geleentheid.
- Die tenks is spesiaal ontwikkel om met 'n groot verskeidenheid brandstof gebruik te kan word.
Vertalings: spesiaal | |||
---|---|---|---|