swartneusrooibok

'n Swartneusrooibok.
Enkelvoud Meervoud
  swartneusrooibok     swartneusrooibokke    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  swartneusrooibokkie     swartneusrooibokkies  
(soogdiere) Aepyceros melampus petersi, 'n wildsbok wat in die noordweste van Namibië voorkom.
Die swartneusrooibok verskil van rooibokke omdat hulle 'n swart bles op die gesig het, die stert is ruier en langer en die lyfkleur donkerder.
swartgesigrooibok

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor swartneusrooibok.
  NODES