Enkelvoud Meervoud
  tyd     tye    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  tydjie     tydjies  
tyd
Gemete periode (sekondes, minute, ure, dae, weke, maande, jare, ens.)
Die toets moet op tyd begin.
  Vertalings:    tyd
Engels: time(en)
Fins: aika(fi)
Nederlands: tijd(nl)
Tussenwerpsel
tyd
Uitroep van verbasing.
O my liewe tyd!

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor tyd.
  NODES