'n Viool
Sedert 1274 in Middelnederlands as viole opgeteken; van Frans viole, uit Oudprovensaals viola. Verder herkoms onduidelik.[1]
Enkelvoud Meervoud
  viool     viole  
    
(lêer)
vi•ool
  1. (musiek) 'n Strykinstrument met vier snare
  1. Antonio Stradivari was 'n Italiaanse luitspeler en 'n vakman van strykinstrumente soos viole, tjellos, kitaars, altviole en harpe.[2]
Orkes
  Vertalings:    viool
Engels: violin(en)
Nederlands: viool(nl) v/m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor viool.
  NODES