Enkelvoud Meervoud
  virus     virusse  
  1. (biologie) 'n Aansteeklike biologiese partikel. Mikroskopiese parasiete wat biologiese selle besmet.
  2. (rekenaarwetenskap) Kwaadwillige rekenaarprogram wat 'n rekenaar of toestel besmet.
  Vertalings:    virus
Engels: virus(en)
Esperanto: viruso(eo)
Fins: virus(fi)
Galicies: virus(gl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor virus.
  NODES