Enkelvoud Meervoud
  vorm     vorme, vorms    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  vormpie     vormpies  
IPA: [ˈforəm], meervoud: [ˈformə, ˈforəms]
فَُورْمْ , meervoud: فَُورْمْسْ , فَُورْمِی
form, meervoud: forme, forms
  1. 'n Geometriese voorwerp se tipe voorkoms (Byvoorbeeld: 'n Sirkel het 'n ronde vorm.)
  2. 'n Vraelys met inligting wat ingevul word.
  3. (gereedskap) 'n Voorwerp waarin stukke gevorm kan word
  1. Die voorwerp het 'n snaakse vorm.
  2. Vul asb. die vorm in.
  3. Polimere word dikwels in 'n vorm gegiet, geblaas or ingespuit om 'n produk te vervaardig.
1:. vormloos
3:. vormduur, vormstuk, vormaanleg
  Vertalings:   1 Voorwerp se tipe voorkoms.
Duits: Form(de), Gestalt(de)
Engels: form(en), shape(en)
Esperanto: formo(eo)
Nederlands: vorm(nl)
  Vertalings:   2. Vraelys met inligting wat ingevul word.
Duits: Formular(de)
Engels: form(en)
Esperanto: formularo(eo)
Nederlands: formulier(nl)
  Vertalings:   3. gereedskap om iets te vorm.
Engels: mould(en)
Nederlands: vorm(nl), matrijs(nl), mal(nl)
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  vorm 
Verlede Tyd  ek   het gevorm        
Verdere vervoegings: vorm (vervoeging)
  1. In die regte vorm bring; 'n sekere vorm gee of aanneem.
  2. Deel uitmaak van, fungeer as bousteen van.
  3. Maak; saamstel; veroorsaak.
  1. Ek wil eers rondkyk en myself 'n mening vorm.
  2. Insekte vorm die grootste groep diere op aarde.
  3. Ekstremiste vorm 'n ernstige bedreiging vir ons samelewing.
Oorganklik.
  1. vormbaar
  Vertalings:    vorm
Duits: 1. formen(de); 2. ausmachen(de)
Engels: form(en)
Nederlands: vormen(nl)


Enkelvoud Meervoud
Naamwoord vorm m vormen 
Verkleinwoord vormpje vormpjes
Hulp:IPA: [vɔrm]
    
(lêer)
Vorm; 'n geometriese voorwerp se tipe voorkoms.
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vormen
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van vormen
  3. gebiedende wys van vormen
1.: Ik vorm.
2.: Vorm je?
3.: Vorm!
  NODES
Done 1