Enkelvoud Meervoud
  waarneming     waarnemings  
waar•ne•ming
Dit wat met die sintuie geregistreer word.
Wetenskap verteenwoordig die gesamentlike uitdruklike kennis van die mensdom in terme van feite, verskynsels en wette wat ontwikkel is deur middel van waarneming, eksperimentering en logiese redenering.
  Vertalings:    waarneming
Engels: observation(en)
Nederlands: waarneming(nl)
  NODES
Done 1