Sien ook Weens
Voorsetsel
weens
Dui 'n rede aan.
Talle skape wat geskeer is, het weens koue, nat en winderige weer gevrek.[1]
Beteken dieselfde as "as gevolg van", maar is meer formeel.
  Vertalings:    weens
Engels: because of(en)
Nederlands: wegens(nl)
  NODES