Suid-Tarawa (Engels: South Tarawa) is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Kiribati. Die stad het 'n bevolking van 50 182 in 2010 gehad en het 'n oppervlakte van 15,76 km². Dit is in die suide van die atol Tarawa geleë. Omtrent die helfte van Kiribati se bevolking woon in Suid-Tarawa.

Suid-Tarawa

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Kiribati Kiribati
 Divisie Tarawa
 Koördinate 01°19′32″N 172°59′00″O / 1.32556°N 172.98333°O / 1.32556; 172.98333
 Stigting
 Oppervlakte:  
 - Totaal 15,76 vk km
 Hoogte bo seevlak 3 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 50 182
 - Bevolkingsdigtheid 3 184/vk km
 Tydsone UTC +12, +13, +14
 - Somertyd UTC +12, +13, +14
 Burgemeester
 Amptelike webwerf
  NODES